Gebeure
Wie is ons
Lang gelede in Congo gebore
als tourgids in my baie jong jare
in Suid Afrika my hart verlore
en die wyne als baie lekker ervare.
Na lang tyd het ik gedink
om ook julle te laat proef
en glas op glas te klink
op die land se grootste troef!